The Stable
  • Home
  • News
  • Book
Picture

Porterville Farmer's Market

4/6/2018

0 Comments

 
Porterville Farmer's Market
https://ift.tt/2H1Gxwk
Soveel te doen tydens die vakansie hier by Porterville Farmer's Market! ?? Kom ondersteun die ACVV Porterville se fondsinsameling vir Huis Nerina en koop n paar heerlike pannekoeke wat hulle vars maak #Lekker Daar is ook baie om tedoen vir die hele familie. 7:30am kan almal verniet deel neem aan ons 5km "Farm RUn AND Walk". Kinders het baie plek om tespeel, daar is ponieritte (tussen 9am en 10:30am) en almal kan lekker om die plaas ry met ons trekkerritte. As jy net wil ontspan... dan is daar genoeg plek om rustig te sit met n heerlike koffee en ons beroemde ontbyt. Of geniet n yskoue bier of glas plaaslike wyn met n heerlike middagete. As die son uit kom is dit lekker onder die bome, as die reen aankom dan is dit net so lekker in ons nuutgeboude uitbreiding met n groot kaggel. Hierdie naweek is ons voorraad weer propvol seisoenale produkte. Ons het die gewone tuisgebakte peuselhappies, plaas eiers, vars melk, heerlike lekkernye, handgemaakte hout speelgoed, organiese groente en soveel meer. Lekker produkte teen lekker pryse. Sien julle daar! Deel die liefde ... bring n vriend en "share" hierdie post. ? Cape Markets Bergrivier Tourism Weskus Tourism Porterville Tourism
Message: Soveel te doen tydens die vakansie hier by Porterville Farmer's Market! ?? Kom ondersteun die ACVV Porterville se fondsinsameling en koop n paar heerlike pannekoeke wat hulle vars maak #Lekker Daar is ook baie om tedoen vir die hele familie. 7:30am kan almal verniet deel neem aan ons 5km "Farm RUn AND Walk". Kinders het baie plek om tespeel, daar is ponieritte (tussen 9am en 10:30am) en almal kan lekker om die plaas ry met ons trekkerritte. As jy net wil ontspan... dan is daar genoeg plek om rustig te sit met n heerlike koffee en ons beroemde ontbyt. Of geniet n yskoue bier of glas plaaslike wyn met n heerlike middagete. As die son uit kom is dit lekker onder die bome, as die reen aankom dan is dit net so lekker in ons nuutgeboude uitbreiding met n groot kaggel. Hierdie naweek is ons voorraad weer propvol seisoenale produkte. Ons het die gewone tuisgebakte peuselhappies, plaas eiers, vars melk, heerlike lekkernye, handgemaakte hout speelgoed, organiese groente en soveel meer. Lekker produkte teen lekker pryse. Sien julle daar! Deel die liefde ... bring n vriend en "share" hierdie post. ?
0 Comments



Leave a Reply.

Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Home
  • News
  • Book